Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kamgebergte
kamgebergte [boodskap #129713] Sun, 09 February 2020 13:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kamgebergte in Japan.
'n Kamgebergte in Japan.
kamgebergte
Afbreking: kam•ge•berg•te
Samestelling: kam + gebergte


Selfstandige naamwoord: kamgebergte
Meervoud: kamgebergtes
Verkleinwoord: kamgebergtetjie
Meervoud van verkleining: kamgebergtetjies

Betekenis:
• Getande gebergte. 'n Bergreeks met 'n kam of kamme.

Gebruik:
• Die berge van Beiere-Boheme het sy afwisseling van kam-, rug-, plato- en ander gebergtes.

Sinoniem:
• kamberge
• Sierra

Verwant:
• bergkam
• bergrug

Vertaling:
Engels: ridge, mountain ridge
Nederlands: bergkam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gebergte
Volgende onderwerp: kaartjiesondersoeker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 00:07:42 UTC 2025