Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gebergte
gebergte [boodskap #129712] Sun, 09 February 2020 12:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Alaskagebergte in die Amerikaanse staat Alaska.
Die Alaskagebergte in die Amerikaanse staat Alaska.
gebergte
Afbreking: ge•berg•te
Uitspraak: /χəˈbɛrχtə/


Selfstandige naamwoord: gebergte
Meervoud: gebergtes
Verkleinwoord: gebergtetjie
Meervoud van verkleining: gebergtetjies

Betekenis:
• Groep of versameling berge; berggroep; bergketting.

Gebruik:
• En die ark het in die sewende maand, op die sewentiende dag van die maand, op die gebergte van Ararat gerus. [Gen 8:4]
• Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee.

Vertaling:
Engels: mountains, mountain range
Nederlands: gebergte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: baljoggie
Volgende onderwerp: kamgebergte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 00:11:49 UTC 2025