Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » joggie
joggie [boodskap #129709] So., 09 Februarie 2020 10:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24162
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
joggie
Afbreking: jog•gie


Selfstandige naamwoord: joggie
Meervoud: joggies

Betekenis:
• Persoon wat klante help of ander dienste lewer, soos om gholfstokke op 'n baan te dra; gholfklonkie.

Gebruik:
• Gholfer: "Dink jy dis sonde om op 'n Sondag te speel?" Joggie: "Soos u speel, meneer – is dit 'n sonde op enige dag van die week!".

Afgelei:
• aasjoggie
• baljoggie
• gholfjoggie
• hoteljoggie
• pompjoggie
• petroljoggie
• platejoggie

Vertaling:
Engels: caddy, jockey
Nederlands: caddie

Nota:
• Moenie "joggie" met "jokkie" ('n perderuiter) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoefsmid
Volgende onderwerp: jokkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 08:23:49 UTC 2025