hoefsmid [boodskap #129708] |
Sun, 09 February 2020 10:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoefsmid
Afbreking: hoef•smid
Samestelling: hoef + smid
Selfstandige naamwoord: hoefsmid
Meervoud: hoefsmede
Verkleinwoord: hoefsmidjie
Meervoud van verkleining: hoefsmidjies
Betekenis:
• Iemand wat trekdiere se hoewe beslaan.
Gebruik:
• Die ruiter vat sy perd na die hoefsmid om die hoefysters ter vervang.
Wisselvorm:
• hoefsmit (verouderd)
Afgelei:
• hoefsmidsgereedskap
• hoefsmidstang
• hoefsmidswinkel
Vertaling:
Engels: farrier, plater
Nederlands: hoefsmid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|