vermoënd [boodskap #129707] |
Sun, 09 February 2020 10:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vermoënd
Afbreking: ver•mo•ënd
Byvoeglike naamwoord: vermoënd
Attributief: vermoënde
Betekenis:
• Betreklik ryk; finansieel goed daaraan af.
Gebruik:
• Hy kom uit 'n vermoënde familie.
Sinoniem:
• bemiddeld
• gegoed
• ryk
• welgesteld
• welvarend
Antoniem:
• onvermoënd
• behoeftig
Vertaling:
Engels: affluent, rich, wealthy, well off
Nederlands: vermogend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|