|
Re: Hoe maak ek fotos oop? [boodskap #14279 is 'n antwoord op boodskap #14278] |
Sun, 03 May 1998 00:00 |
CPS
Boodskappe: 5 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Johan
Al wat jy moet doen, is dubbel kliek op die foto en dit sal self in "paint"
oop maak. As jy ander programme gebruik, soos "COREL DRAW, PHOTO HOUSE," ens
sal dit in die program wat "Windows" as die "default" opgestel het gebruik
om die foto oop te maak
Groete
CPS
Johann Kotze wrote in message ...
> Marvin Beukes het fotos van die rugby gestuur maar ek weet nie hoe om
> dit oop te maak nie. Kan iemand help asb.
>
> Johann
|
|
|
Re: Hoe maak ek fotos oop? [boodskap #14297 is 'n antwoord op boodskap #14279] |
Mon, 04 May 1998 00:00 |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 04 May 1998 06:29:02 -0600, Gideon....@CALTEX.CO.ZA wrote:
> In article #1/1,
> project...@hixnet.co.za (Johann Kotze) wrote:
>>
>> Marvin Beukes het fotos van die rugby gestuur maar ek weet nie hoe om
>> dit oop te maak nie. Kan iemand help asb.
>>
> Ek dink dit was 'n .jpg foto.
> Save dit maar net na jou hardeskyf toe en maak dit oop met jou browser.
>
> -Gideon-
>
Nog 'n baie goeie pakket om te gebruik is Lview - kry hom by Tucows
dan hoef 'n mens nie .JPG 's met 'n browser oop te maak nie.
|
|
|
Re: Hoe maak ek fotos oop? [boodskap #14298 is 'n antwoord op boodskap #14279] |
Mon, 04 May 1998 00:00 |
Gideon....
Boodskappe: 25 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article #1/1,
project...@hixnet.co.za (Johann Kotze) wrote:
>
> Marvin Beukes het fotos van die rugby gestuur maar ek weet nie hoe om
> dit oop te maak nie. Kan iemand help asb.
>
Ek dink dit was 'n .jpg foto.
Save dit maar net na jou hardeskyf toe en maak dit oop met jou browser.
-Gideon-
|
|
|