handelsreisiger [boodskap #129706] |
Sun, 09 February 2020 07:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
handelsreisiger
Afbreking: han•dels•rei•si•ger
Samestelling: handel + -s- + reisiger
Selfstandige naamwoord: handelsreisiger
Meervoud: handelsreisigers
Betekenis:
• Persoon wat reis om produkte te verkoop of handelskontrakte te sluit. Iemand wat winkels besoek om bestellings vir 'n groothandelaar te werf.
Gebruik:
• 'n Verbygaande handelsreisiger het hom met vis en al dorp toe vervoer.
Vertaling:
Engels: sales representative, commercial traveller, bagman
Nederlands: handelsreiziger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|