Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fotograaf
fotograaf [boodskap #129701] Sun, 09 February 2020 06:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Fotograaf wat 'n foto neem.
'n Fotograaf wat 'n foto neem.
fotograaf
Afbreking: fo•to•graaf


Selfstandige naamwoord: fotograaf
Meervoud: fotograwe
Verkleinwoord: fotografie
Meervoud van verkleining: fotografies

Betekenis:
• Iemand wat foto's neem.

Gebruik:
• In swak lig kan die fotograaf 'n groot lensopening gebruik om seker te maak dat soveel lig as moontlik die film bereik.

Sinoniem:
• afnemer
• fotonemer
• kameraman
• kiekienemer

Afgelei:
• amateurfotograaf
• beroepsfotograaf
• koerantfotograaf
• kunsfotograaf
• natuurfotograaf
• nuusfotograaf
• persfotograaf
• skoolfotograaf
• vryskutfotograaf

Verwant:
• fotobom
• fotografie
• fotografies
• kamera
• selfie
• steelfoto

Vertaling:
Engels: photographer
Nederlands: fotograaf

Nota:
• Die werkplek van 'n fotograaf is 'n ateljee of 'n studio.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fisikus
Volgende onderwerp: geldskieter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 23:46:36 UTC 2025