Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fisikus
fisikus [boodskap #129700] Sun, 09 February 2020 06:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
fisikus
Afbreking: fi•si•kus


Selfstandige naamwoord: fisikus
Meervoud: fisici, fisikusse

Betekenis:
• 'n Wetenskaplike wat fisika of natuurkunde beoefen.

Gebruik:
• Die fisikus Steven Weinberg het geskryf: "Hoe beter 'n mens die heelal verstaan, hoe sinloser lyk dit."

Sinoniem:
• natuurkundige

Vertaling:
Engels: physicist
Nederlands: fysicus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: finansier
Volgende onderwerp: fotograaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 23:49:27 UTC 2025