groothandelaar [boodskap #129697] |
Sun, 09 February 2020 06:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
groothandelaar
Afbreking: groot•han•de•laar
Samestelling: groot + handelaar
Selfstandige naamwoord: groothandelaar
Meervoud: groothandelaars
Betekenis:
• Iemand wat in groot handel handeldryf. Persoon wat produkte van fabrikante koop en aan o.a. aan kleinhandelaars verkoop.
Gebruik:
• Die kleinhandelaar koop voorraad van die groothandelaar.
Antoniem:
• kleinhandelaar
Verwant:
• groothandel
Vertaling:
Engels: wholesale, wholesale-trade
Nederlands: groothandelaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|