ekonoom [boodskap #129694] |
Sun, 09 February 2020 06:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ekonoom
Afbreking: eko•noom
Selfstandige naamwoord: ekonoom
Meervoud: ekonome
Verkleinwoord: ekonoompie
Meervoud van verkleining: ekonoompies
Betekenis:
• Iemand wat 'n studie van ekonomiese sake maak.
Gebruik:
• Daar is net een verskil tussen 'n slegte en 'n goeie ekonoom: die slegte ekonoom beperk homself tot die sigbare effek, die goeie ekonoom neem die effek wat gesien kan word sowel as en die gevolge wat voorsien moet word in ag. [Frédéric Bastiat]
Verwant:
• ekonomie
• ekonomies
Vertaling:
Engels: economist
Nederlands: econoom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|