Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
dirigent
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
dirigent
[
boodskap #129686
]
Sat, 08 February 2020 07:43
Leksikograaf
Boodskappe:
20951
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Dirigent wat 'n orkes dirigeer.
dirigent
Afbreking: di•ri•gent
Selfstandige naamwoord:
dirigent
Meervoud:
dirigente
Verkleinwoord:
dirigentjie
Meervoud van verkleining:
dirigentjies
Betekenis:
• Iemand wat 'n orkes of koor lei.
Gebruik:
• Die
dirigent
interpreteer die musikale partituur (bladmusiek) om die tempo daar te stel, korrekte spel en benadrukkings deur ensemble-spelers te verseker en die frasering in gepaste omstandighede te "vorm".
Sinoniem:
• koorleier
• noteswaaier
• orkesleier
Vertaling:
Engels: conductor, choirmaster
Nederlands: dirigent
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
diamantslyper
Volgende onderwerp:
orkesleier
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Thu Jan 02 22:07:27 UTC 2025