Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloemis
bloemis [boodskap #129681] Sat, 08 February 2020 06:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bloemis
Afbreking: bloe•mis


Selfstandige naamwoord: bloemis
Meervoud: bloemiste
Verkleinwoord: bloemissie
Meervoud van verkleining: bloemissies

Betekenis:
• Iemand (manlik of vroulik) wat blomme in 'n winkel verkoop en in ruikers rangskik.

Gebruik:
• Blomme in 'n emmer by 'n bloemis lyk mooi, maar kan nie vergelyk word met plante wat in die veld blom of bome wat in die berge bloei nie.

Sinoniem:
• blommehandelaar
• blommeverkoper

Antoniem:
• bloemiste (vroulik)

Vertaling:
Engels: florist
Nederlands: bloemist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beroepsvoorligter
Volgende onderwerp: posbode
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 22:21:09 UTC 2025