beroepsvoorligter [boodskap #129680] |
Sat, 08 February 2020 06:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beroepsvoorligter
Afbreking: be•roeps•voor•lig•ter
Samestelling: beroep + -s- + voorligter
Selfstandige naamwoord: beroepsvoorligter
Meervoud: beroepsvoorligters
Verkleinwoord: beroepsvoorligtertjie
Meervoud van verkleining: beroepsvoorligtertjies
Betekenis:
• Iemand wat inligting verskaf oor die keuse van 'n beroep.
Gebruik:
• Beroepsvoorligters het 'n uitgebreide kennis van die bedryf en kan 'n meer gedetailleerde prentjie skets van wat in die beroepswêreld aangaan.
Verwant:
• beroepsvoorligting
Vertaling:
Engels: vocational guide, career counseler
Nederlands: beroepsvoorlichter, beroepenvoorlichter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|