Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beredderaar
beredderaar [boodskap #129676] Fri, 07 February 2020 06:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beredderaar
Afbreking: be•red•de•raar


Selfstandige naamwoord: beredderaar
Meervoud: beredderaars
Verkleinwoord: beredderaartjie
Meervoud van verkleining: beredderaartjies

Betekenis:
• Iemand wat o.a. 'n boedel in orde moet bring.

Gebruik:
• Binne sowat twee maande ná die datum van dood meld die beredderaar die boedel by die meester van die hoërhof aan.

Sinoniem:
• eksekuteur

Vertaling:
Engels: administrator, executor
Nederlands: beredderaar, executeur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belastinggaarder
Volgende onderwerp: beroepspeler
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 21:36:52 UTC 2025