Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belastinggaarder
belastinggaarder [boodskap #129675] Fri, 07 February 2020 06:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
belastinggaarder
Afbreking: be•las•ting•gaar•der
Samestelling: belasting + gaarder


Selfstandige naamwoord: belastinggaarder
Meervoud: belastinggaarders
Verkleinwoord: belastinggaardertjie
Meervoud van verkleining: belastinggaardertjies

Betekenis:
• Persoon of organisasie wat belastings invorder.

Gebruik:
• 'n Effektiewe belastinggaarder is een wat onafhanklik is en goed bestuur word.

Sinoniem:
• tollenaar

Vertaling:
Engels: revenue collector
Nederlands: belastinggaarder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plaasaanval
Volgende onderwerp: beredderaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 21:46:08 UTC 2025