Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plaasaanval
plaasaanval [boodskap #129674] Fri, 07 February 2020 05:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
plaasaanval
Afbreking: plaas•aanval
Samestelling: plaas + aanval
Uitspraak: /ˈplɑːs.ɑːn.val/


Selfstandige naamwoord: plaasaanval
Meervoud: plaasaanvalle
Verkleinwoord: plaasaanvalletjie
Meervoud van verkleining: plaasaanvalletjies

Betekenis:
• 'n Aanval op plaasbewoners.

Gebruik:
• 'n Bejaarde vrou is gehospitaliseer nadat sy tydens 'n plaasaanval herhaaldelik met 'n mes gesteek is.

Verwant:
• plaasmoord

Vertaling:
Engels: farm attack
Nederlands: erfaanval

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plaasmoord
Volgende onderwerp: belastinggaarder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 22:26:42 UTC 2025