bakterioloog [boodskap #129670] |
Fri, 07 February 2020 04:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bakterioloog
Afbreking: bak•te•rio•loog
Selfstandige naamwoord: bakterioloog
Meervoud: bakterioloë
Betekenis:
• 'n Kenner van bakterieë. Wetenskaplike wat hom met bakteriologie bemoei.
Gebruik:
• Sir Arnold Theiler (1867-1936) was 'n Suid-Afrikaanse bakterioloog en stigter van die Onderstepoort Veeartsenykundige Laboratorium.
Vertaling:
Engels: bacteriologist
Nederlands: bacterioloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|