| beeldhouer [boodskap #129669] |
Vr., 07 Februarie 2020 04:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Simbolisering van 'n beeldhouer.
beeldhouer
Afbreking: beeld•hou•er
Samestelling: beeld + houer
Selfstandige naamwoord: beeldhouer
Meervoud: beeldhouers
Verkleinwoord: beeldhouertjie
Meervoud van verkleining: beeldhouertjies
Betekenis:
• Iemand wat beelde skep.
Gebruik:
• Waar 'n skilder en 'n grafiese kunstenaar met 'n gelyk oppervlak te make het, skep die beeldhouer sy werk in 'n bepaalde ruimte.
Antoniem:
• beeldhoueres
• beeldhouster
Vertaling:
Engels: sculptor
Nederlands: beeldhouwer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|