Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bankbestuurder
bankbestuurder [boodskap #129666] Thu, 06 February 2020 19:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bankbestuurder
Afbreking: bank•be•stuur•der
Samestelling: bank + bestuurder


Selfstandige naamwoord: bankbestuurder
Meervoud: bankbestuurders
Verkleinwoord: bankbestuurdertjie
Meervoud van verkleining: bankbestuurdertjies

Betekenis:
• Iemand wat 'n bank bestuur; bankier in beheer van 'n bank of banktak.

Gebruik:
• 'n Persoonlike verhouding met die bankbestuurder is belangrik om te verseker dat jy nie net 'n nommer is nie.

Vertaling:
Engels: bank manager
Nederlands: bankdirecteur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: argeoloog
Volgende onderwerp: bankier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 22:02:45 UTC 2025