apteker [boodskap #129663] |
Thu, 06 February 2020 15:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
apteker
Afbreking: ap•te•ker
Uitspraak: /ɑp'tiə̯kəɹ/
Selfstandige naamwoord: apteker
Meervoud: aptekers
Verkleinwoord: aptekertjie
Meervoud van verkleining: aptekertjies
Betekenis:
• Persoon wat opgelei is om medisyne aan te maak en te verkoop. Iemand wat genees- en skoonheidsmiddels verkoop.
Gebruik:
• Die apteker is 'n lid van die gesondheidsorgspan en is direk betrokke by pasiëntesorg.
Sinoniem:
• farmaseut
• medesynemaker
• pilledraaier
Antoniem:
• apteekster (vroulik)
Vertaling:
Engels: pharmacist, chemist, druggist
Nederlands: apotheker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|