ambassadeur [boodskap #129658] |
Thu, 06 February 2020 14:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ambassadeur
Afbreking: am•bas•sa•deur
Selfstandige naamwoord: ambassadeur
Meervoud: ambassadeurs
Verkleinwoord: ambassadeurtjie
Meervoud van verkleining: ambassadeurtjies
Betekenis:
• Die hoogste amptenaar wat sy land by 'n vreemde land verteenwoordig.
Gebruik:
• Bruce Koloane is as Suid-Afrika se ambassadeur in Nederland herroep omdat hy die land in oneer gebring het.
Antoniem:
• ambassadrise
Verwant:
• gesant
Vertaling:
Engels: ambassador
Nederlands: ambassadeur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|