akrobaat [boodskap #129654] |
Thu, 06 February 2020 06:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
akrobaat
Afbreking: ak•ro•baat
Selfstandige naamwoord: akrobaat
Meervoud: akrobate
Verkleinwoord: akrobaatjie
Meervoud van verkleining: akrobaatjies
Betekenis:
• Iemand wat waaghalsige gimnastiese toertjies uitvoer.
Gebruik:
• Die sirkus se akrobaat vermaak die verhoor deur oor 'n spandraad te loop terwyl hy homself met 'n stok balanseer.
Afgelei:
• akrobaties
• lugakrobaat
Vertaling:
Engels: acrobat
Nederlands: acrobaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|