Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afsitter
afsitter [boodskap #129649] Wed, 05 February 2020 18:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Afsitter met 'n afsitpistool.
'n Afsitter met 'n afsitpistool.
afsitter
Afbreking: af•sit•ter


Selfstandige naamwoord: afsitter
Meervoud: afsitters
Verkleinwoord: afsittertjie
Meervoud van verkleining: afsittertjies

Betekenis:
• Iemand wat atlete of perde by 'n wedren laat wegspring.

Gebruik:
• Die skare juig toe die afsitter die wedloop met 'n klipharde skoot begin.

Sinoniem:
• seingewer
• tekengewer

Vertaling:
Engels: starter
Nederlands: vertreksein, startschot

Nota:
• 'n 'Afsitter' is die ou wat die skoot skiet om 'n wedloop te begin; 'n 'afsetter' is 'n bedrieër.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: advokaat
Volgende onderwerp: afslaer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 21:04:10 UTC 2025