Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weerhaan
weerhaan [boodskap #129644] Wed, 05 February 2020 07:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20948
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Weerhaan.
'n Weerhaan.
weerhaan
Afbreking: weer•haan
Samestelling: weer + haan


Selfstandige naamwoord: weerhaan
Meervoud: weerhane
Verkleinwoord: weerhaantjie
Meervoud van verkleining: weerhaantjies

Betekenis:
• 'n Windwyser in die vorm van 'n haan.

Gebruik:
• Die weerhaan op die kerktoring wys dat die wind vanuit die suide kom.

Sinoniem:
• windhaan

Verwant:
• windkous

Vertaling:
Engels: weathercock
Nederlands: weerhaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werpsel
Volgende onderwerp: welsand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 20:07:21 UTC 2025