werpsel [boodskap #129643] |
Wed, 05 February 2020 07:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20950 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
werpsel
Afbreking: werp•sel
Selfstandige naamwoord: werpsel
Meervoud: werpsels
Verkleinwoord: werpseltjie
Meervoud van verkleining: werpseltjies
Betekenis:
• 'n Klomp pasgebore diere saam, soos die varkies van 'n sog.
Gebruik:
• 'n Tierboskat se werpsel bestaan gewoonlik uit ±3 kleintjies.
Afgelei:
• tussenwerpsel
Vertaling:
Engels: farrow, litter
Nederlands: werpsel, broed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|