tuingereedskap [boodskap #129642] |
Wed, 05 February 2020 06:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20949 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tuingereedskap
Afbreking: tuin•ge•reed•skap
Samestelling: tuin + gereedskap
Selfstandige naamwoord: tuingereedskap
Meervoud: –
Betekenis:
• Gereedskap waarmee 'n mens tuinmaak, soos grawe, pikke, harke, ens.
Gebruik:
• Tuingereedskap en ander gereedskap wat nie weggesluit is nie kan deur inbrekers gebruik word om toegang tot deure en kaste te verkry.
Vertaling:
Engels: garden tools
Nederlands: tuingereedschap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|