tref-en-trapongeluk [boodskap #129641] |
Wed, 05 February 2020 06:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tref-en-trapongeluk
Afbreking: tref-en-trap•on•ge•luk
Samestelling: tref-en-trap + ongeluk
Selfstandige naamwoord: tref-en-trapongeluk
Meervoud: tref-en-trapongelukke
Verkleinwoord: tref-en-trapongelukkie
Meervoud van verkleining: tref-en-trapongelukkies
Betekenis:
• 'n Ongeluk waarin iemand betrokke is en dan wegjaag.
Gebruik:
• Enige iemand met inligting oor die tref-en-trapongeluk en waar die motoris wat weggejaag het opgespoor kan word, kan die polisie skakel.
Verwant:
• tref-en-trapbestuurder
Vertaling:
Engels: hit-and-run accident
Nederlands: vluchtmisdrijf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|