tipograaf [boodskap #129640] |
Wed, 05 February 2020 06:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20949 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tipograaf
Afbreking: ti•po•graaf
Selfstandige naamwoord: tipograaf
Meervoud: tipograwe
Verkleinwoord: tipograafie
Meervoud van verkleining: tipograafies
Betekenis:
• ‘n Drukker; iemand wat homself besig hou met die vormgewing, set en druk van tekste.
Gebruik:
• Die tipograaf gebruik besondere visuele tegnieke wat die betekenis van die teks help uitdruk en dit sodoende makliker maak vir lesers om te verstaan.
Sinoniem:
• boekdrukker
• lettersetter
Vertaling:
Engels: typographer
Nederlands: typograaf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|