Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taakmag
taakmag [boodskap #129639] Tue, 04 February 2020 20:35
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20949
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
taakmag
Afbreking: taak•mag
Samestelling: taak + mag


Selfstandige naamwoord: taakmag
Meervoud: taakmagte
Verkleinwoord: taakmaggie
Meervoud van verkleining: taakmaggies

Betekenis:
• 'n Tydelike mag met 'n besondere opdrag.
• 'n Gevegsgroep in die leër.

Gebruik:
• 'n Taakmag is ontplooi ná die moord op 'n polisiebeampte in Soshanguve buite Pretoria vandeesweek.

Vertaling:
Engels: task force
Nederlands: taskforce, strijdmacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwarantyn
Volgende onderwerp: tipograaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 20:16:42 UTC 2025