kwarantyn [boodskap #129638] |
Tue, 04 February 2020 20:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwarantyn
Afbreking: kwa•ran•tyn
Uitspraak: /ˈkʋɑ.rɑn.təin/
Selfstandige naamwoord: kwarantyn
Meervoud: –
Betekenis:
• Die afsondering van mense of diere wat moontlik siek is; sanitêre maatreël om besmette indiwidue te isoleer om verspreiding te voorkom.
Gebruik:
• 'n Melaatse kolonie is 'n plek waar melaatse mense in kwarantyn gehou word.
Afgelei:
• selfkwarantyn
Vertaling:
Engels: quarantine
Nederlands: quarantaine
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|