Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swerm
swerm [boodskap #129637] Tue, 04 February 2020 19:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Swerm bye.
'n Swerm bye.
'n Swerm voëls.
'n Swerm voëls.
swerm
Afbreking: swerm


Selfstandige naamwoord: swerm
Meervoud: swerms
Verkleinwoord: swermpie
Meervoud van verkleining: swermpies

Betekenis:
• 'n Klomp diere wat saam beweeg, soos voëls of vlieënde insekte.

Gebruik:
• 'n Swerm bye het op hom toegesak.

Hiponiem:
• byeswerm
• sprinkaanswerm

Vertaling:
Engels: swarm
Nederlands: zwerm


Werkwoord: swerm
Verlede tyd: het geswerm

Betekenis:
• Om in 'n groot groep saam te beweeg.

Gebruik:
• Die bye begin bokant die korf te swerm.

Vertaling:
Engels: to swarm, cluster, crowd
Nederlands: zwermen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suiwelprodukte
Volgende onderwerp: kwarantyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 20:53:38 UTC 2025