Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pornografie
pornografie [boodskap #129629] Tue, 04 February 2020 06:52
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20950
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pornografie
Afbreking: por•no•gra•fie


Selfstandige naamwoord: pornografie
Meervoud:

Betekenis:
• Onwelvoeglike literatuur.

Gebruik:
Pornografie word tradisioneel geklassifiseer as óf "sagte" óf "harde" pornografie.

Sinoniem:
• erotika
• obseniteit
• prikkellektuur

Hiponiem:
• kinderpornografie

Afgelei:
• pornografies

Vertaling:
Engels: pornography
Nederlands: pornografie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pluimvee
Volgende onderwerp: salvo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 20:31:49 UTC 2025