pluksel [boodskap #129627] |
Mon, 03 February 2020 20:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pluksel
Afbreking: pluk•sel
Selfstandige naamwoord: pluksel
Meervoud: pluksels
Verkleinwoord: plukseltjie
Meervoud van verkleining: plukseltjies
Betekenis:
• Dinge wat afgepluk is, soos 'n klomp vere, appels, perskes, ens.
Gebruik:
• Dit vat net een slegte appel om die hele pluksel te bederf.
Vertaling:
Engels: lint, pluff
Nederlands: pluksel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|