gedissiplineerd [boodskap #129624] |
Mon, 03 February 2020 19:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gedissiplineerd
Afbreking: ge•dis•si•pli•neerd
Byvoeglike naamwoord: gedissiplineer, gedissiplineerd
Attributief: gedissiplineerde
Betekenis:
• Onderhewig aan orde en tug.
Gebruik:
• Dit is die onderwysers se plig om 'n positiewe gedissiplineerde onderrigomgewing ter wille van die leerders te skep.
Afgelei:
• gedissiplineerdheid
Vertaling:
Engels: disciplined
Nederlands: gedisciplineerd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|