Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moderator
moderator [boodskap #129623] Mon, 03 February 2020 19:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20948
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
moderator
Afbreking: mo•de•ra•tor


Selfstandige naamwoord: moderator
Meervoud: moderatore, moderators
Verkleinwoord: moderatortjie
Meervoud van verkleining: moderatortjies

Betekenis:
• Die voorsitter van die sinode van 'n kerk.
• Die persoon wat besluit of die eksaminator se punte billik is.

Gebruik:
• Ds. Arnoldus Meiring was 'n predikant in die NG Kerk en die moderator van die Transvaalse Sinode van 1957 en 1961.
• As die moderator vind dat die onderwyser se punte met meer as 10% van sy punte verskil, moet 'n blokverskuiwing opwaarts of afwaarts gemaak word na gelang van die verskil.

Afgelei:
• moderatorsverslag

Vertaling:
Engels: moderator
Nederlands: moderator

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Noagsmotor
Volgende onderwerp: gedissiplineerd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 20:08:23 UTC 2025