monogram [boodskap #129621] |
Mon, 03 February 2020 18:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
monogram
Afbreking: mo•no•gram
Samestelling: mono + gram
Selfstandige naamwoord: monogram
Meervoud: monogramme
Betekenis:
• Die deureengevlegte beginletters van 'n naam. Voorletters van 'n persoon of instansie wat ineen geskryf is, soos dié van 'n skilder.
Gebruik:
• Sy onderteken haar skilderye met 'n selfontwerpte monogram.
Vertaling:
Engels: monogram
Nederlands: monogram
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|