Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suigspanning
suigspanning [boodskap #129620] Mon, 03 February 2020 18:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
suigspanning
Afbreking: suig•span•ning
Samestelling: suig + spanning


Selfstandige naamwoord: suigspanning
Meervoud:

Betekenis:
• Die weerstand wat plante ondervind as hulle water uit die grond opsuig (wanneer die aanvraag groter as die beskikbare grondwater is).

Gebruik:
• Grondwater beweeg van 'n hoër potensiaal (laer suigspanning) na 'n laer potensiaal (groter suigspanning).

Sinoniem:
• waterspanning

Vertaling:
Engels: water retention curve
Nederlands: zuigspanning

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plaasdier
Volgende onderwerp: monogram
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 20:58:36 UTC 2025