plaasdier [boodskap #129619] |
Mon, 03 February 2020 17:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20949 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plaasdier
Afbreking: plaas•dier
Samestelling: plaas + dier
Uitspraak: /ˈplɑːs.dir/
Selfstandige naamwoord: plaasdier
Meervoud: plaasdiere
Verkleinwoord: plaasdiertjie
Meervoud van verkleining: plaasdiertjies
Betekenis:
• 'n Dier wat op 'n plaas voorkom, soos skape, beeste, varke, hoenders, ens.
Gebruik:
• 'n Haan is 'n plaasdier wat kraai.
Vertaling:
Engels: farm aminal
Nederlands: boerderijdier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|