vrymesselaar [boodskap #129618] |
Mon, 03 February 2020 17:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20949 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vrymesselaar
Afbreking: vry•mes•se•laar
Samestelling: vry + messelaar
Selfstandige naamwoord: vrymesselaar
Meervoud: vrymesselaars
Verkleinwoord: vrymesselaartjie
Meervoud van verkleining: vrymesselaartjies
Betekenis:
• (filosofie) 'n Lid van 'n vrymesselaarslosie wat hom met vrymesselary (humanistiese broederskap) bemoei.
Gebruik:
• Die belangrikste funksie van 'n vrymesselaar is om betrokke te wees by liefdadigheidswerk, en by gemeenskapsontwikkeling.
Afgelei:
• vrymesselaarskap
• vrymesselaarslosie
• vrymesselary
Vertaling:
Engels: Freemason
Nederlands: vrijmetselaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|