Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » messelaar
messelaar [boodskap #129617] Mon, 03 February 2020 17:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Messelaar wat messel.
'n Messelaar wat messel.
messelaar
Afbreking: mes•se•laar


Selfstandige naamwoord: messelaar
Meervoud: messelaars
Verkleinwoord: messelaartjie
Meervoud van verkleining: messelaartjies

Betekenis:
• 'n Bouer wat stene messel. Vakman wat in messelwerk spesialiseer (met 'n troffel, sement en bakstene werk).

Gebruik:
• 'n Goeie messelaar is sy gewig in goud werd.

Afgelei:
• messelaarby
• messelaarperdeby
• messelaarsbak
• messelaarsbeitel
• messelary
• vrymesselaar

Vertaling:
Engels: bricklayer, mason
Nederlands: metselaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suigsnoet
Volgende onderwerp: vrymesselaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 21:14:23 UTC 2025