Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suigsnoet
suigsnoet [boodskap #129616] Mon, 03 February 2020 07:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Muskiet met die suigsnoet sigbaar.
'n Muskiet met die suigsnoet sigbaar.
suigsnoet
Afbreking: suig•snoet
Samestelling: suig + snoet


Selfstandige naamwoord: suigsnoet
Meervoud: suigsnoete
Verkleinwoord: suigsnoetjie
Meervoud van verkleining: suigsnoetjies

Betekenis:
• 'n Lang snoet of verlengde neus waarmee dinge opgesuig kan word.

Gebruik:
• 'n Muskiet gebruik sy suigsnoet om bloed van sy gasheer op te suig.

Sinoniem:
• proboskis
• steeksnuit
• suigorgaan

Vertaling:
Engels: proboscis
Nederlands: zuigsnuit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: messegoed
Volgende onderwerp: messelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 21:14:36 UTC 2025