Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » messegoed
messegoed [boodskap #129615] Mon, 03 February 2020 07:03
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20948
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
messegoed
Afbreking: mes•se•goed
Samestelling: messe + goed


Selfstandige naamwoord: messegoed
Meervoud:

Betekenis:
• Eetgerei soos messe, vurke, lepels, ens.

Gebruik:
• Na ete word die messegoed gewas en weggepak.

Sinoniem:
• messeware

Vertaling:
Engels: cutlery
Nederlands: bestek, tafelzilver

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meineed
Volgende onderwerp: suigsnoet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 20:09:09 UTC 2025