meineed [boodskap #129614] |
Mon, 03 February 2020 06:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20948 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meineed
Afbreking: mein•eed
Selfstandige naamwoord: meineed
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Vals of bedrieglike eed sweer. Die verkondiging van een of meer leuens nadat mens gesweer het om die waarheid te vertel.
Gebruik:
• Die regter het hom aan meineed en laster skuldig bevind.
Afgelei:
• meinedig
Vertaling:
Engels: perjury
Nederlands: meineed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|