Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leihond
leihond [boodskap #129611] So, 02 Februarie 2020 20:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20787
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leihond
Afbreking: lei•hond
Samestelling: lei + hond


Selfstandige naamwoord: leihond
Meervoud: leihonde
Verkleinwoord: leihondjie
Meervoud van verkleining: leihondjies

Betekenis:
• 'n Hond wat blindes lei.

Gebruik:
• As siggestremde persoon plaas jy daagliks jou lewe in die hande van jou lojale leihond.

Sinoniem:
• gidshond

Vertaling:
Engels: guide dog
Nederlands: geleidehond, blindengeleidehond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: landmyn
Volgende onderwerp: lokprent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 18:02:50 MGT 2024