Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stronk
stronk [boodskap #129606] So, 02 Februarie 2020 19:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20787
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stronk
Afbreking: stronk


Selfstandige naamwoord: stronk
Meervoud: stronke
Verkleinwoord: stronkie
Meervoud van verkleining: stronkies

Betekenis:
• Die middelste harde deel van 'n mieliekop, appel, koolkop, dennebol, ens.

Gebruik:
• Die stronke van mielies kan gebruik word om vuur te maak, en is ook handig as mens in die veld is sonder toiletpapier.

Hiponiem:
• appelstronk
• mieliestronk

Afgelei:
• stronkboorder
• stronkrusper

Vertaling:
Engels: cob, stalk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aarsel
Volgende onderwerp: metode
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 17:52:27 MGT 2024