landgenoot [boodskap #129604] |
So, 02 Februarie 2020 17:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20787 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
landgenoot
Afbreking: land•ge•noot
Samestelling: land + genoot
Selfstandige naamwoord: landgenoot
Meervoud: landgenote
Verkleinwoord: landgenootjie
Meervoud van verkleining: landgenootjies
Betekenis:
• Iemand van dieselfde land.
Gebruik:
• Die tennisspeler kom in die eindrondte teen sy landgenoot te staan.
Sinoniem:
• landsman
• medeburger
• volksgenoot
Vertaling:
Engels: countryman, compatriot
Nederlands: landgenoot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|