Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konvooi
konvooi [boodskap #129600] So, 02 Februarie 2020 16:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20787
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
konvooi
Afbreking: kon•vooi


Selfstandige naamwoord: konvooi
Meervoud: konvooie
Verkleinwoord: konvooitjie
Meervoud van verkleining: konvooitjies

Betekenis:
• 'n Groep voertuie wat vir veiligheidsredes saam reis, soos skepe wat ter see deur slagskepe beskerm word.

Gebruik:
• Die minister se konvooi het teen 'n verbysterende spoed by ons verby gejaag.

Afgelei:
• konvooieer
• konvooilinie
• konvooiskip
• konvooivaarder

Vertaling:
Engels: convoy
Nederlands: konvooi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gesternte
Volgende onderwerp: kramery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 17:51:39 MGT 2024