Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vakansiebestemming
vakansiebestemming [boodskap #129596] So, 02 Februarie 2020 15:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20787
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vakansiebestemming
Afbreking: va•kan•sie•be•stem•ming
Samestelling: vakansie + bestemming


Selfstandige naamwoord: vakansiebestemming
Meervoud: vakansiebestemmings

Betekenis:
• Die plek waar iemand vakansie gaan hou.

Gebruik:
• Mosambiek is steeds 'n gewilde vakansiebestemming.

Sinoniem:
• vakansieplek

Vertaling:
Engels: holiday destination
Nederlands: vakantiebestemming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klerasie
Volgende onderwerp: konstellasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 17:48:18 MGT 2024