klerasie [boodskap #129595] |
So, 02 Februarie 2020 10:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20787 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klerasie
Afbreking: kle•ra•sie
Selfstandige naamwoord: klerasie
Meervoud: –
Betekenis:
• Broeke, baadjies, hemde, ens.
Gebruik:
• Die onus lê op die regering om opvoeding, kos, skuiling en klerasie aan wesies te bied.
Sinoniem:
• liggaamsbedekking
• kleding
• kledingstukke
• klere
Vertaling:
Engels: clothing, apparel
Nederlands: kleren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|